13 Vrouens het hul lewens geweldadig verloor gedurende Oktober en November maand

Gedurende Oktober en November 2017 het 13 vrouens in Suid-Afrika hulle lewens gewelddadig verloor hetsy plaasaanvalle of geweld misdaad. 25/11 – Ansie Steyn (46) – Met ‘n mes doodgesteek – Sundra. 25/11 – Bejaarde vrou (71) – Keel is afgesny – Munster. 22/11 – Esbie Koster (50) – Doodgeskiet – Brits. 21/11 – Issie Dippenaar […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Moord beskuldigde van Elsa Erasmus kla oor daar te veel wit mense in hof is

Die vermeende meesterbrein agter die moord op Elsa Erasmus (74) in Julie op haar plaas in die Schweizer-Reneke-omgewing, het reeds ’n bekentenis afgelê. Dit was Woensdag die getuienis van AO Peter Mochwaiwa in die stampvol landdroshof in Schweizer-Reneke waar Erasmus se vermeende moordenaars en verkragters se borgtogverhoor begin het. Dis byna vir ’n vierde keer […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Veilige woonbuurt in Upington word binne 3 dae gesteister met vier gewapende rooftogte

Mens voel heel veilig en slaap redelik rustig as jy nie van moord en roof binne jou woongebied of onmiddelike omgewing hoor nie, tot jy ontbugter word met die koue, harde werklikheid. Upingtonners is ‘n goeie voorbeeld van oningeligtes rondom hierdie euwel wat ons direk raak, ‘n euwel wat deur die plaaslike koerante verswyg word […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Boer van Hoedspruit word doodgeskiet tydens plaasaanval

Die polisie in Hoedspruit in Limpopo is op soek na drie verdagtes nadat ʼn boer Sondagaand in dié omgewing op sy plaas doodgeskiet is. Lt.kol. Moatshe Ngoepe, woordvoerder van die polisie, het gesê Christo Redelinghuys (60) en sy dogter het glo omstreeks 20:30 na buite gegaan om ʼn hek te sluit. Redelinghuys en sy dogter […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Wyle dr. Pieter van Eeden, oud-kritikus van staalreus wreed vermoor

‘n Internasionaal bekende omgewingspesialis wat ook diep spore in die Vaaldriehoek getrap het, is in sy huis in Van Riebeeck Park, Kemptonpark, vermoor. Dr. Pieter van Eeden (54), wat in die vroeë jare 2000 aan Iscor in Vanderbijlpark verbonde was, se bebloede liggaam is Saterdag, 28 Oktober, in ‘n klerekas in sy huis aangetref. ‘n […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

2018 is die jaar van die Republiekvlag, van toeka tot nou

Na aanleiding van die Nelson Mandela Stigting se “vraag” of dit nie tyd geword het dat die Republiekvlag verbied moet word nie, het die leier van die HNP, mnr. Andries Breytenbach, ‘n beroep gedoen dat die vlag volgende jaar, wanneer dit 90 jaar gelede sal wees dat hy gehys is, landswyd vertoon moet word. Mnr. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Plaasmoorde: 14 aanvalle sedert ‘Swart Maandag’

Te midde van die 14de plaasaanval sedert Swart Maandag beplan AfriForum ’n tweede optog teen dié misdade. Die organisasie wil op Saterdag 25 November in samewerking met ander organisasies ’n protesoptog na die Uniegebou lei om ’n memorandum aan pres. Jacob Zuma te oorhandig. Die noodlottige aanval Saterdagaand op Danie Swanepoel (57) op ’n hoewe […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Moord: Bejaarde se gesig ‘met mes in ’n kruis oopgesny’

’n Bejaarde vrou van Lichtenburg in Noordwes is Donderdag met ’n mes doodgesteek toe sy ’n man in haar huis betrap het. Elizabeth Kotze (73) se gesig is na verneem word “soos ’n kruis oopgesny, van onder tot bo en van links na regs.” Die moordenaar het toe glo haar mond met iets oopgedwing. Sers. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Man vermoor in plaasaanval by Vryheid

’n Man is Saterdagaand net na 22:00 in ’n plaasaanval buite Vryheid in KwaZulu-Natal doodgeskiet. ’n Verdagte is ook reeds vasgetrek, sê Ian Cameron, AfriForum se hoof van gemeenskapsveiligheid. Die naam van die slagoffer is nog nie bekend gemaak nie. “Die verdagtes het te voet gevlug, maar te danke aan die Vryheid-buurtwag wat blitsig opgetree […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

VF Plus leier konfronteer Zuma met die harde werklikheid van die wreedheid van plaasaanvalle en -moorde

President Jacob Zuma is omring van lyfwagte en is daarom nie bewus van die ware omvang van misdaad in Suid-Afrika nie. Dit is die rede waarom hy die president vandag gekonfronteer het met die harde werklikheid van die wreedheid van plaasaanvalle en -moorde, sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus. Dr. Groenewald het […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!