‘Doom-profeet’ se verhoor geskied Donderdag – wonder watter insekdoder hy die slag byderhand gaan hê

Die selfverklaarde profeet Lethebo Moncha Rabalago, wat glo sy volgelinge met Doom-insekdoder gespuit het, se verhoordatum is Donderdag in die Naboomspruit-landdroshof vasgestel. Lt.kol. Moatshe Ngoepe, provinsiale polisiewoordvoerder vir Limpopo, het gesê Rabalago (24), die sogenaamde Doom-profeet, was Donderdag in die hof teenwoordig. Rabalago se verhoor is van 11 tot 14 Desember op die hofrol geplaas. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!