ANC regime verloor sy populariteit in Afrika

Tydens die spesiale buitengewone vergadering van Zanu-PF in Zimbabwe het die woordvoerder, Patric Chinemana, na afloop van die byeenkoms die vergadering se besluite afgekondig. Dit het bepaal dat Mugabe Maandag voor 12:00 as president moet bedank anders sal hy verwyder word. Hy het ook die name aangekondig van Mugabe se binnekring leiers en sy vrou […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Omstrede Mugabe jr. glo stil-stil terug by SA universiteit

Rob Mugabe (jr.), seun van die Zimbabwiese president midde-in die diplomatieke storm oor sy ma, Grace, is terug in die land en het sy studie aan die Universiteit van Johannesburg (UJ) hervat. Die 25-jarige Rob volg reeds sedert die begin van die jaar ’n graadkursus in argitektuur aan die UJ, al het hy na bewering […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

ANC is bereid om kiesers te mislei, tot in die hoogste hof…

“Die kort weergawe is dat die ANC bereid is om die land se kiesers blatant te mislei ter wille van ’n despoot soos Mugabe, en bereid was om dié misleiding tot in die hoogste hof te voltrek,” skryf Herman Toerien. Laas maand het ’n brokkie uiters belangrike nuus in ons nuusruim, onder die radarhoogte, inbeweeg. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!