Britse koninklike gesin sterk hul verbintenis tot rasse-integrasie

‘n Kragtige simbool van die Britse monargie se verbintenis tot rasse-integrasie en multikulturalisme, is die aangekondigde verlowing van prins Harry en die gemengde-ras Amerikaanse aktrise Meghan Markle. Markle se ma, Doria Ragland, is ‘n Afro-Amerikaner, ‘n eerste vir ‘n Britse koninklike. Met Doria se straat-sjarme sal sy die werklikheid van ‘n egte klasloosheid ongetwyfeld goed […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!