Zuma: Strenger optrede teen rassisme nodig

Strenger maatreëls is volgens pres. Jacob Zuma nodig teen rassisme. Hy het dié opmerking Donderdag gemaak kort nadat hy sy besorgdheid uitgespreek het oor die gebruik van simbole van rassisme, insluitende die ou Suid-Afrikaanse vlag tydens die onlangse Swart Maandag-optogte teen plaasmoorde. Dié optrede beteken dat sommige landsburgers na die verlede hunker, het hy in […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!