Nog ‘n eiendom verneukspul ontbloot, dalk word die boeke gekook

Die Nelson Mandela Baai Munisipaliteit het sy eiendomsportefeulje vier keer vergroot. Dit blyk uit ‘n oudit wat duisende eiendomme uitgewys het wat aan die munisipaliteit behoort maar nie op die boeke aangetoon word nie. Verskeie amptenare word verbind met die saak waar huur verhaal is maar nooit op die boeke gekom het nie. Die munisipaliteit […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Hulle, dis nou Potgietersrus raadslede, toon geen respek vir oomblik van stilte vir boere nie

Kort nadat die stadsraad van Potgietersrus wel ‘n oomblik van stilte aanvaar het vir die dood van ene dr. Thla Thla, het hulle gelag en ‘n voorstel vir ‘n oomblik van stilte vir ‘n vermoorde boere egpaar luidkeels uitgejou. VF Plus het ʼn versoek vir ʼn oomblik van stilte vir die vermoorde Van Zyl-egpaar gedurende […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Koalisie tussen DA en UDM in Port Elizabeth munisipaliteit distrik besig om in duie te stort

Die koalisie van die DA en UDM in die Nelson Mandela Baai munisipaliteit, wat Port Elizabeth insluit, is besig om in duie te stort. Dit volg nadat die onderburgemeester, Mongameli Bobani van die UDM, deur die DA verwyder is na ‘n mosie van wantroue in hom. Die UDM se leier, Bantu Holomisa, het ‘n ultimatum […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Munisipale Bestuurder van Kroonstad is in rioolsop !!

Die munisipale bestuurder van die Moqhaka plaaslike munisipaliteit in die Vrystaat, is in die moeilikheid oor riool, en hy staar nou strafregtelike klagtes in die gesig. Die munisipaliteit sluit Kroonstad, Viljoenskroon, Steynsrus en Vierfontein in. Simon Mqwathi doen skynbaar niks aan riool wat al maandelank in strate in Kroonstad loop. Dit het daartoe gelei dat […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

ANC amptenare kry lekker vet salarisse en dit is hoe hulle van ons steel en nie na ons mense kyk nie !!!

Mogale City se benarde finansiële status is terug na waar dit was. Die toestand is selfs erger met die besluit om alle ANC-politieke personeel permanent aan te stel in stede daarvan om die meer as honderd kritiese vakante poste te vul, sê rdl. Amanda de Lange van die Vryheidsfront Plus. “‘n Groot deel van die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Hof sê jy mag rassisties wees slegs as dit jou amptelike beleid is – soos in Apartheid!

Die week hoor ons dat die Polisie asook die Pretoria (tswane) Munisipaliteit se ras kwota’s slegs wettig is as dit deel van ‘n amptelike beleid is. Klaarblyklik het die wiel nou 360 grade gedraai. ‘n Brief – wat in Netwerk24 se besit is – sit die polisie in die Wes-Kaap se rasseteikens vir bevorderings uiteen en is […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Gemeenskaplike Selfbeskikking Verhoed dat ‘n Gemeenskaplike Erfenis vir ’n Pot Lensiesop Verkoop Word

KOMAGGAS, Steinkopf, Concordia, Pella, Mier en Eksteenskuil. En Orania. Watter een pas nie? Eintlik pas almal, want almal is selfstandige Noord-Kaapse gemeenskappe met ’n eie bewustheid en smag na selfbeskikking. Orania is dikwels in die nuus, omdat dit ‘n maklike teiken is vir enige hoernalis wat naam wil maak. Waar kom die ander vandaan? Hoekom word hulle nie genoem […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Wie het die ANC reg gegee om Stem wyke en munisipale afbakening te verander? Laat inwoners self besluit!

Sedert 1994 is die ANC besig met ‘n onwettige manipulasie van Stem Wyke and Munisipale Afbakenings grense, wat niks meer as Verkiesings diefstal is. Dit dra ook by tot hul volksmoord agenda deur dat dit die assimilasie en vertering van die groot verskeidenheid “nasies sonder ‘n staat”, wat in die sogenaamde “reenboog nasie” bestaan, wat […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!