‘n Droë feestyd dalk ons voorland na aankondiging dat talle munisipaliteite se water dalk afgesny gaan word

Die departement van water en sanitasie het kennisgewings aan minstens 30 munisipaliteite uitgereik dat hul watertoevoer afgesny sal word indien hul skuld nie betaal word nie. Die departement het gesê die munisipaliteite se watertoevoer sal teen 8 Desember afgesny word indien hulle nie skuld wat al langer as 60 dae uitstaande is, betaal nie. Sputnik […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Bankrot ANC munisipaliteite weer opgeskroef

Die minister van water en sanitasie, Nomvula Mokonyane, het aangedui dat dertig munisipaliteite versuim het om hul agterstallige waterrekeninge te betaal. Diesulkes is tyd gegee tot 8 Desember om hul deel van meer as R10,7 miljard aan agterstallige gelde te vereffen. Meer as R7 miljard rand se skuld dateer langer 120 dae terug. Stadsrade is […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Is jy moeg vir ESKOM, wel, Sonkrag word bekostigbaarder

As ‘n son-elektrisiteitstelsel met ‘n leeftyd van 25 jaar oor slegs 10 jaar afbetaal word, is dit nou reeds goedkoper as Eskom. Tel 20% by die Eskom-prys en probeer die ongerief van kragonderbrekings op kritieke tye bereken, dan gaan Eskom se betalende kliënte eerder energie-selfstandigheid kies. So sê dr. Wynand Boshoff, leier van die VF […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

ESKOM begin weer met hulle Beurtkrag, dit begin binnekort vir Vrystaatse dorpe

Eskom het kennis van moontlike beurtkrag aan verskeie Vrystaatse munisipaliteite gegee. Dit volg op munisipaliteite se wanbetaling van rekenings, en die feit dat hulle nie afbetalingsooreenkomste nakom nie. Indien die munisipaliteite nie dadelik aksie neem nie, sal beurtkrag op 27 September begin. Die munisipaliteite wat geraak word, is Moqhaka (Kroonstad, Steynsrus, Viljoenskroon, Vierfontein), Masilonyana (Theunissen, […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

ANC spog oor dienslewering terwyl SA dorpe aan die brand is agv swak bestuur

Terwyl die ANC-regering spog oor goeie plaaslike regering, is die land op talle plekke besig om te brand juis oor swak dienslewering, sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus. Dr. Groenewald het vandag met die begrotingsposdebat van die departement van samewerkende regering en tradisionele sake gesê feitlik alle gewelddadige protesoptogte in Suid-Afrika begin […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Verbruikers gaan twee keer vir krag betaal – Afriforum

Die burgerregte-organisasie AfriForum is bekommerd dat munisipaliteite wat Eskom geld skuld die verbruiker gaan laat opdok om dié skuld te delg. AfriForum stel daarom vandag ’n projek aan 102 AfriForum-takke landwyd bekend om gemeenskappe te bemagtig om insette te lewer ten opsigte van die opstel van munisipale geïntegreerde ontwikkelingsplanne (GOP’s) en -konsepbegrotings. Dít sal bepaal […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!