Herman Toerien neem die nuusgebeure van 2014 in oënskou.

Was daar nuusgebeure in 2014 wat die jaar duidelik van ander jare onderskei? Dit was ’n jaar propvol nuusgebeure, sommiges uniek of eerstes soos die landing van ’n tuig op ’n komeet, en Maroela Media was daar om die nuus, agtergrond en nuusbesprekings aan sy lesers te bring. Ons fokus vandag hoofsaaklik op van die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!