Suid Afrikaanse regering het mynbou vernietig – Guptas wen

Statistieke Suid-Afrika het verlede maand bevind dat na landbou, mynbou die enigste ander bedryf is wat ‘n groei getoon het, en dus bygedra het dat die land nie dieper in die resessie ingegly het nie. Net soos die bedreigings teen landbou, is die regering nou ook met ‘n doelbewuste program besig om mynbou te verlam […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!