Optimum Coal bedryfshoof hardhandig by die vergadersaal uitgegooi – Delmas vergadering einding in chaos

‘n Vergadering tussen lede van die Delmas-gemeenskap en die bestuur van die Gupta-beheerde steenkoolmyn Brakfontein buite die dorp, het Dinsdagmiddag in chaos geëindig toe George van der Merwe, bedryfshoof van Optimum Coal, hardhandig by die vergadersaal uitgegooi is. Dit het gekom nadat Khaya Sekone, woordvoerder van die Victor Khanye- plaaslike owerheid, druk op Van der […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!