SA Parlement ‘n sirkus – ANC-LP wys middelvinger en dreig glo vrou

Mervyn Dirks, ’n ANC-LP is Donderdag uit die Nasionale Vergadering (NV) gegooi omdat hy sy middelvinger gewys het nadat hy na bewering ’n vrouekollega gedreig het. Dirks is een van die LP’s wat teen die debat oor staatskaping gekant is. Cedric Frolick, voorsitter van die NV, het verrigtinge omstreeks 18:20 gestaak sodat daar aandag gegee […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!