Is ekonoom Dawie Roodt se waarskuwing ‘n kolskoot?

Die ekonoom Dawie Roodt se waarskuwing dat mense hul geld uit die land moet neem is duideliker onderstreep deur die EFF se versoek in die parlement dat banke genasionaliseer moet word. Die rooi gevaar EFF het aangekondig dat hy ‘n privaat lede wetsontwerp gaan indien dat die nasionalisering moet geskied sonder vergoeding. Waarnemers wys daarop […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Groei onder die ANC is ‘n mite – korrupsie, bedrog en manipulasie van politici is daaglikse gebeure

Die Internasionale Monetêre Fonds het gewaarsku dat SA se ekonomie al hoe meer kwesbaar raak en indien ekonomiese groei nie sou plaasvind nie, die situasie sal vererger. Groei in die ekonomie word op 1% vir 2017 geskat en 1,2% vir 2018. Groei onder die ANC is ‘n mite terwyl korrupsie, bedrog en manipulasie van politici […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

ANC regering wil nie uit foute van die verlede leer – mynbedryf is nie ‘n onuitputlike bron van rykdom

Die regering se Mynbouhandves wys weer dat dié ANC-regering nie uit foute van die verlede wil leer nie. Die mynbou was dekades gelede die enkele groot bedryf waarop Suid-Afrika se ekonomie gebou is. Sedertdien het mynbou se rol al hoe kleiner geword namate ander bedrywe, soos vervaardiging en finansiële dienste, gegroei het. Suid-Afrika se mynbedryf […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!