Die Kontroversiële vraag: HET MMUSI MAIMANE SOPAS SY EIE PARTY NA SELFMOORD GELEI?

Die sage rondom die skorsing van Helen Zille uit die DA skud nou ‘n klompie geraamtes uit die kas daar. Nadat Maimane met groot fanfare gister aangekondig het dat Zille geskors word maar aanbly as premier van die Wes Kaap, het Zille gereageer met ‘n verklaring waarin sy wys daarop dat dit ‘n onregmatige stap […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Afrikaners moet die “Haat die Afrikaner- en Witmanregering” onderdrukking verwerp

Die debat in die parlement oor die sogenaamde staatsrede begin vandag, met die gevolg dat daar steeds gegons word oor die gebeure tydens die parlementsopening. Mnr. Louis van der Schyff, sekretaris van die HNP, sê die gebeure in die parlement het weer getoon dat die Afrikaner nie tuishoort in hierdie staat van derde wêreldse regering […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Wat beteken volksnasionalisme?

Die 19e eeu was die tydvak waarin ons dramatiese worstelinge moes aanskou tussen die Afrikaanse volkskultuur en die Brits Imperialistiese invloed, die Engelse taal en die lewensbeskouing. Die Afrikaner/Boer se poging om hom daaraan te ontworstel loop dwarsdeur die geskiedenis van die Groot Trek, die Afrikaanse Taalbeweging, die twee Vryheidsoorloë, die stigting van die Nasionale […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!