Apartheid geblameer vir politieke moorde in KwaZulu-Natal

Volgens die ANC se voorsitter in Natal, Sihle Zikalala, moet die geweld en dood van politieke figure in die provinsie die afgelope tyd, toegeskryf word aan apartheidsera operateurs. Volgens hom is die onderdrukking van Afrikane in die vorige era nou die gevolg dat swart op swart geweld plaasvind. Weer word ‘n sogenaamde “derdemag” ingesleep wat […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Zuma en “Mini- Zuma” kry terugslag

ANC- President, Jacob Zuma, het sy bes probeer om die ontbinding van die Natalse ANC provinsiale uitvoerende komitee te verhoed, maar tydens ‘n spesiale Nasionale Uitvoerende Komitee vergadering is besluit om nie die appèl teen die ontbinding van die provinsiale komitee te steun nie. Die hooggeregshof in Pietermaritzburg het beslis dat die komitee moet ontbind […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

ANC lyfwagte swaai AK47 – aan wie behoort hierdie onwetttige vuurwapens?

Terwyl die Moerane kommissie van ondersoek die politieke geweldpleging in Natal ondersoek, het ‘n video die lig gesien van twee swart mans wat dreig om ‘n “hond” te skiet, en dan ‘n AK 47-geweer uitpluk en oorhaal. Dit blyk dat die twee die lyfwagte is van ‘n Natalse ANC-leiersfiguur, Bheki Ntuli. Ontleders sê daar is […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Jou Top 20 vir die week!

Hier is jou Top 20 vir hierdie week. Ruan Josh en Franja du Plessis is vir die tweede week nommer 1 met hulle liedjie “Ek wil lewe”, hierdie broer en suster trio mag maar sing. Hoop om hulle vir ‘n hele paar weke op die nommer 1 spasie te sien. Die Top 20 is julle […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Hier is jou Top20 vir die week, met ‘n paar verassings !!

Karen Zoid het verlede week die eerste enkelsnit vanaf haar nuwe album, Op die oomblik, bekendgestel. Die liedjie was binne ‘n dag die mees afgelaaide Afrikaanse liedjie op iTunes. Haar nuwe album word die 11de Augustus vrygestel. Vir die tweede week is Joe Forster se liedjie “Ridder” nommer 1 op ons lysie. 1. Joe Forser […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nog polisie gearresteer – Net nog ‘n bewys van hoe korrup SA is

Agt polisiebeamptes van die Golela grenspos in Natal is gearresteer op korrupsie verwante klagtes. Die provinsie se Misdaad Intelligensie Eenheid, asook speurders van Natal, het die arrestasies gedoen.Die beamptes was na bewering betrokke by onwettige deurlaat van gesteelde voertuie en goedere na Swaziland. Die soveelste minister van polisie, Fikile Mbalula, het gesê dat korrupte polisiebeamptes […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!