Afgelope 10 jaar is net 6% misdadigers veroordeel

Navorsing wat die ekonoom Mike Schüssler gedoen het aan die hand van ANC-president Cyril Ramaphosa se ontwikkelingsaanwysers, toon dat die veroordelingsyfer van alle misdade die afgelope tien jaar net 6% is. Terselfdertyd word misdaad al hoe minder aangemeld.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

SAHRC sê openbare ondersoek om landelike gebruik vir navorsing doeleindes

JOHANNESBURG – Die Menseregtekommissie het Woensdag ‘n openbare ondersoek gehou oor die impak van landelike grondgebruik en eienaarskap in die land ten einde verdere navorsing te doen.

Die kommissie het gesê dat land altyd ‘n prominente en emosionele kwessie in Suid-Afrika was en dat beleide regstelling moet gee vir historiese verplasing, terwyl ook volhoubare produksie, indiensneming en billike groei verseker word.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Navorsing toon dat Suid Afrikaanse bejaardes aan wanvoeding ly

Navorsing deur die Universiteit Stellenbosch wys bejaardes in Suid-Afrika ly aan wanvoeding. ’n Kommervrye oudag is ongelukkig nie vir baie Suid-Afrikaners bo 60 beskore nie, het Maritha Marais, senior lektor in menslike voeding aan die fakulteit geneeskunde en gesondheidswetenskappe, bevind. Die navorsing is onder alle rassegroepe in stedelike en landelike gebiede gedoen. Die Wêreldgesondheidsorganisasie het […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!