Oranje Blanje Blou Vlag veldtog is deel van ‘n aanslag teen die Afrikaner

Die Nelson Mandela Stigting se aansoek by die Gelykheidshof dat die vertoon van die Oranje Blanje Blou (die ou landsvlag) haatspraak, onbillike diskriminasie en teisteringgebaseer op ras is, sal deur die HNP teengestaan word.

Die aansoek is niks anders nie as ‘n daad van haat teen die Afrikaner en die Witman en dus haatspraak op sigself. Hierdie aansoek is deel van ‘n totale aanslag teen die Afrikaner.

Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

Heksejag – SA Republiekvlag moet as vorm van haatspraak verklaar word

Die Nelson Mandela Stigting is besig met ‘n veldtog om enige vertoon van die ou Suid-Afrikaanse vlag as ‘n vorm van haatspraak te laat verklaar.

Eye Witness News het ‘n aanlyn meningspeiling daaroor begin om te sien hoeveel Suid-Afrikaners steun dié gedagte.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

2018 jaar van Republiekvlag

Na aanleiding van die Nelson Mandela Stigting se “vraag” of dit nie tyd geword het dat die Republiekvlag verbied moet word nie, het die leier van die HNP, mnr. Andries Breytenbach, ‘n beroep gedoen dat die vlag volgende jaar, wanneer dit 90 jaar gelede sal wees dat hy gehys is, landswyd vertoon moet word. Mnr. […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

2018 is die jaar van die Republiekvlag, van toeka tot nou