Zuma lewer rede net vir ANC

Die sogenaamde staatsrede van ANC-leier Jacob Zuma, was inderwaarheid meer ‘n ANC-rede nadat die meeste politieke partye die parlement verlaat het en feitlik net die ANC agtergebly het om applous te gee vir hulle leier. Die parlement is weer eens erg ontwrig, in wat as ‘n “chaotiese laagtepunt” beskryf is deur VF+ se leier, dr. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Plaasveiligheid Deel 5. Tyd Dat Boere Hul Moer Laat Koer?

Gaan gerus na ons argief by SAUK.co.za deel 1 tot 4 is daar geberg onder die skakel: http://nuus.info/?s=Plaasveiligheid Na aanleiding van 7 plaasaanvalle die afgelope 3 dae het Afriforum en TLU die boere onder die hart gedruk om hul self te beveilig en wenke deurgegee. Ons Boere op die plase en hulle gesinne is eerste prioriteit in […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!