Nkosazana Dlamini-Zuma: Wittes het grond gesteel

Die ANC se aspirantkandidaat vir die leierskapspos, Nkosazana Dlamini-Zuma, het sonder omhaal van woorde dit reguit gesê dat wittes die grond gesteel het van swartes en die land beroof het. Sy kritiseer blankes wat radikale transformasie teenstaan en sê dat sou sy verkies word as president, sy blankes op ‘n bustoer sal neem om te […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Belastingbetalers hoes vir Dlamini-Zuma se veiligheid

Die VF Plus het bekend gemaak dit het belastingbetalers sedert November verlede jaar al byna R800 000 gekos om dr. Nkosazana Dlamini-Zuma se bloulig-brigade en veiligheid te finansier in haar veldtog om president van die ANC en moontlik ook van Suid-Afrika te word. Dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus, het gesê dié inligting […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die een hand was die ander een: Dlamini-zuma vs. Zuma

As daar ooit enige twyfel was oor die verhouding tussen die huidige ANC-leier, Jacob Zuma en sy eks-vrou, Nkosazana Dlamini-Zuma, het laasgenoemde dit finaal uit die weg geruim. Dlamini-Zuma het gesê dat sy nie vir Jacob Zuma sal herroep as staatshoof, sou sy die ANC se leiersverkiesing van Desember wen. Daar is baie bespiegelinge oor […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

‘Ekonomiese Transformasie in SA nie anti-wit, maar pro Suid-Afrika’: Dlamini-Zuma

Radikale ekonomiese transformasie moenie wit mense afskrik nie, want dis nie anti-wit nie, maar pro-Suid-Afrika, het dr. Nkosazana Dlamini-Zuma, een van kandidate om die ANC-leierskap, Vrydagaand gesê. Dlamini-Zuma, wat ’n byeenkoms van die Progressive Profes­sionals Forum (PPF) in Woodmead, Johannesburg, toegespreek het, het ook vir die eerste keer pertinent bevestig dat sy om die ANC […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Zuma se eks Nkosazana Dlamini-Zuma ook met Guptas verbind

Dit het aan die lig gekom dat Nkosazana Dlamini-Zuma ook bakhand gestaan het by die Gupta broers. Sy het hulle skynbaar gevra om te betaal vir ‘n besigheidsklas kaartjie vir ‘n verslaggewer vanuit Kameroen terwyl sy besig was in 2012 met haar veldtog om Afrika-Unie voorsitter te word. In die gelekte e-posse kom Des van […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!