Inwoners van Kuruman se krag glo onwettig afgesny

Inwoners van Kuruman wie se elektrisiteit glo weens wanbetaling deur die Ga-Segonyana-munisipaliteit afgesny is, word na bewering onwettig te na gekom. Boonop word belasting op toegevoegde waarde (BTW) glo ook onwettig op munisipale belasting gehef. So sê Wynand Boshoff, Noord-Kaapse voorsitter van die Vryheidsfront Plus. Boshoff het Woensdag ‘n brief by die LUR van samewerkende […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

EFF kry spoor van ‘verlore R26 m.’ in Noord-Kaap

Die Noord-Kaapse EFF reken hulle het die spoor van die “verlore R26 miljoen” gevind wat glo wederregtelik gebruik is om vir die provinsiale ANC-konferensie in Mei te betaal. Shadrack Tlhaole, provinsiale voorsitter van die EFF, sê hulle het pakke dokumente wat hulle aan die Valke en die nasionale vervolgingsgesag (NVG) wil oorhandig. Die EFF sê […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Plaasmoordverdagte ontsnap uit polisiesel op Groblershoop

Bigboy Phiri (25), die man wat daarvan beskuldig word dat hy Hennie Oosthuizen in Desember verlede jaar op ʼn plaas in die Groblershoop-omgewing in die Noord-Kaap met ʼn mes doodgesteek het, het uit polisieaanhouding ontsnap. Kapt. Jacques September, woordvoerder van die polisie, het aan Maroela Media gesê Phiri en nog ʼn verhoorafwagtende verdagte het Donderdag […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Dertig leerders van Noord-Kaapse skool swanger gemaak deur onderwyser

Drie onderwysers van die Bothithong High School buite Kuruman in die Noord-Kaap is geskors nadat bewerings aan die lig gekom het dat tot 30 meisies by die skool deur ʼn onderwyser swanger gemaak is. Maroela Media het vroeër berig die Noord-Kaapse departement van onderwys het ʼn ondersoek van stapel gestuur nadat bewerings oor die swanger […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Polisie in Noord-Kaap mag uiteindelik weer in Afrikaans werk

Die polisie in die Noord-Kaap het Donderdag ná ’n vergadering met belanghebbendes glo die omstrede taalbeleid, waarvolgens alle verklarings in dié provinsie van die publiek voortaan in Engels afgelê word, onttrek. Luidens ’n interne skrywe deur die polisie in die Noord-Kaap het Solidariteit, die Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad (Pansat) en bestuurslede van die polisie in die provinsie […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!