ANC ‘kan homself nie meer bestuur’ en is besig om te disintegreer

Die ANC kan homself toenemend nie meer bestuur nie en is besig om te disintegreer, sê prof. André Duvenhage, navorsingsdirekteur en politieke ontleder van die Noordwes-Universiteit op Potchefstroom.

Duvenhage is om kommentaar genader oor die verdeelde ANC in die Vrystaat wat die naweek vir die derde keer wil probeer om ’n provinsiale verkiesingskonferensie te hou, terwyl ’n opponerende faksie hom weer tot die hooggeregshof in Bloemfontein wil wend om dit te keer.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Derduisende stem dat Afrikaans die primêre onderrigtaal op NWU kampus bly

Derduisende mense het Saterdag teen die Noordwes-Universiteit (NWU) se taalbeleidsverandering gestem, sê die vakbond Solidariteit.

Altesame 61 275 individue, onder wie 2 116 voornemende ouers, 5 147 studente, 4 724 ouers van huidige studente en 4 220 alumni van dié universiteit, het Saterdag onder meer gestem dat Afrikaans die primêre onderrigtaal op die Potchefstroom-kampus bly.

Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nuwe vereniging van oudstudente wil veg vir Afrikaans in universiteite teen die aanslag van “transformasie”

Agt bekende oudstudente van verskeie plaaslike universiteite het Sondag bekendgemaak dat hulle ʼn vereniging op die been sal bring ter behoud van Afrikaans in Suid-Afrikaanse universiteite. Piet le Roux, een van die stigterslede en ʼn raadslid by die Universiteit Stellenbosch (US), het aan Maroela Media gesê daar is regoor die land ʼn georkestreerde aanslag op […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!