Ministers koop blink motors met belastingbetalers se swaar verdiende geld

Ten spyte van die moeilike ekonomiese toestande in die land het Jacob Zuma se kabinetsminsters R11,8 miljoen spandeer aan nuwe voertuie. Volgens ‘n woordvoerder van tesourie is daar geen plafon geplaas op die pryse van motors wat ministers aankoop nie. Die bedrag is ook so hoog omdat Suid-Afrika spog met die grootste aantal ministers van […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!