Shaun Abrahams hoof van die Nasionale Vervolgingsgesag is gepos

‘n Volle regsbank van die hooggeregshof in Pretoria het Shaun Abrahams se aanstelling deur Jacob Zuma as hoof van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) tersyde gestel en beveel dat Ramaphosa ‘n nuwe direkteur binne 60 dae moet aanstel. Die vorige hoof van NVG, Mxolisi Nxasana, moet die goue handdruk van R17 miljoen wat hy ontvang het, […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Ondersoek bekend gemaak oor onregmatige pensioentoekenning aan Brian Molefe

Die vakbond Solidariteit het vandag by ʼn mediakonferensie in Centurion, Pretoria bekendgemaak dat die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) in sy opponerende hofstukke aangedui het dat die Kantoor vir Ernstige Ekonomiese Misdrywe van die Direktoraat vir Prioriteitsmisdade die partye gaan ondersoek wat betrokke was by die onregmatige pensioentoekenning aan Brian Molefe, die voormalige uitvoerende hoof van Eskom. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

EFF kry spoor van ‘verlore R26 m.’ in Noord-Kaap

Die Noord-Kaapse EFF reken hulle het die spoor van die “verlore R26 miljoen” gevind wat glo wederregtelik gebruik is om vir die provinsiale ANC-konferensie in Mei te betaal. Shadrack Tlhaole, provinsiale voorsitter van die EFF, sê hulle het pakke dokumente wat hulle aan die Valke en die nasionale vervolgingsgesag (NVG) wil oorhandig. Die EFF sê […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Vrydag die dertiende is D-dag vir Zuma

Vandag, Vrydag 13 Oktober, is Jacob Zuma se D-dag wanneer die Appelhof uitspraak lewer in die aansoek om verlof om te appelleer deur Zuma en die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG). Zuma het aansoek gedoen om ‘n hooggeregshof uitspraak, dat 783 bedrogklagtes weer ingestel moet word, ter syde gestel moet word. Daar is egter ter elfder ure […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die NVG wil nie Guptas vervolg nie, ‘n mens kan net wonder hoekom nie !!

Dit blyk dat die Nasionale Vervolgings Gesag (NVG) nie bereid is om die Guptas, Zuma of enige minister te vervolg wat in die gelekte e-posse betrek is nie. Volgens die aanklaers is die e-posse gesteel en kan dit nie gebruik word in ‘n hof as getuies nie. Die hoof van die NVG, Shaun Abrahams, het […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Blanke Man In Hegtenis Geneem Op Klag Van Moord Nadat Hy Aanvaller Skiet

’n  Inwoner van Kroonstad het die paas langnaweek in die tronk deurgebring nadat hy Donderdagaand ’n betreder doodgeskiet het. Sers. Ian Gaobepe, polisiewoordvoerder, sê die man se hulp is ingeroep nadat sy bejaarde ma ’n verdagte man op haar erf in die woonbuurt Kroonheuwel sien rondbeweeg het. Die man se suster het ook intussen die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Gaan Gerrie “Bulhond” Nel, nou by AfriForum, ook anti wit haatspraak vervolg?

Die verrassende aansluiting van Gerrie Nel by Afriforum klink heel goed, maar iets is nie pluis nie. Het Gerrie Nel, wat dekades vir die ANC regime gewerk het, regs geskyf, of het Afriforum links geskyf? Volgens die “Fake News” ver linkse koerant Huffpost het Gerrie nou by “ver regse volkstaters” aangesluit, en ons almal weet […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!