Minister van staatsekuriteit by skandaal betrek

Die nuwe minister van staatsekuriteit, Bongani Bongo, is betrek by nog ‘n skandaal. Hy word daarvan beskuldig dat hy advokaat Nththuzela Vanara probeer omkoop het. Vanara is een van die getuies in die parlementêre ondersoek na die staatskaping en sy het die bewerings gemaak in ‘n eedsverklaring wat gerig is aan Baleka Mbete. Mbete het […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

EFF kry spoor van ‘verlore R26 m.’ in Noord-Kaap

Die Noord-Kaapse EFF reken hulle het die spoor van die “verlore R26 miljoen” gevind wat glo wederregtelik gebruik is om vir die provinsiale ANC-konferensie in Mei te betaal. Shadrack Tlhaole, provinsiale voorsitter van die EFF, sê hulle het pakke dokumente wat hulle aan die Valke en die nasionale vervolgingsgesag (NVG) wil oorhandig. Die EFF sê […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Boetebessie swaar gestraf oor R100 omkoopgeld – Dit is reg so, kry vir julle!

ʼn 41-jarige beampte van die Johannesburgse metropolisie is swaar gestraf nadat sy R100 omkoopgeld aanvaar het. Die beampte, Nkgoape Lydia Matsapola, is Donderdag in die Roodepoort-landdroshof tot drie jaar tronkstraf gevonnis of beveel om ʼn boete van R5 000 te betaal nadat sy skuldig bevind is aan bedrog. Sy is ook ʼn vyf jaar opgeskorte […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!