Verkragklag: Hooflanddros van Bloemfontein word geskors deur minister

Die hooflanddros van die Bloemfonteinse landdroshof is voorlopig geskors nadat ’n 42-jarige vrou ’n klag van verkragting teen hom by die minister van justisie ingedien het. Adv. Michael Masutha, minister van justisie, sê in ’n skorsingsverslag Mziwonke Hinxa, die hooflanddros, se skorsing tree dadelik in werking en hy bly geskors tot die afhandeling van ’n […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

DA en EFF raadslede word vir korrupsie en omkopery ondersoek

ʼn Klag van omkopery en korrupsie wat die VF Plus verlede week teen twee Rustenburgse stadsraadslede van die DA en die EFF by die Valke ingedien het, het daartoe gelei dat die plaaslike stadsraad besluit het om hul optrede amptelik te ondersoek. De Wet Nel, VF Plus-raadslid vir Rustenburg, sê die raad se reëls- en […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Anti-apartheidsaktivis, Peter Hain wil ANC en Guptas beveg

Die anti-apartheidsaktivis, Peter Hain, vra nou skielik dat individue ondersoek moet word vir grootskaalse geldwassery. Die persone wat hy ondersoek wil hê, sluit in hoofman Zuma, sy eks Dlamini-Zuma, Eric Wood van Trillion, KPMG , McKinsey, SAPd en dies meer. Hain sê dat Suid-Afrika vasgevang is in ‘n politiese, ekonomiese en sosiale krisis wat saamval […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die NVG wil nie Guptas vervolg nie, ‘n mens kan net wonder hoekom nie !!

Dit blyk dat die Nasionale Vervolgings Gesag (NVG) nie bereid is om die Guptas, Zuma of enige minister te vervolg wat in die gelekte e-posse betrek is nie. Volgens die aanklaers is die e-posse gesteel en kan dit nie gebruik word in ‘n hof as getuies nie. Die hoof van die NVG, Shaun Abrahams, het […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Inbraak by Valke-kantoor – Vingerafdruk geïdentifiseer

ʼn Vingerafdruk wat by die hoofkantoor van die Valke gevind is nadat daar vroeg in Julie daar ingebreek is, is geïdentifiseer. Lt.genl. Yolisa Matakate, waarnemende hoof van die Valke, het dit Vrydag aan die parlementêre komitee vir polisie bekendgemaak. Matakate is deur die komiteelede uitgevra oor die inbraak in die eerste week van Julie by […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!