Stigting van ’n nuwe politieke party deur ondersteuners van Zuma word ’n al hoe groter

Die stigting van ’n nuwe politieke party deur ondersteuners van oudpres. Jacob Zuma in KwaZulu-Natal (KZN) word ’n al hoe groter moontlikheid namate die hou van ’n konferensie om nuwe ANC-leiers in die provinsie te kies op die lange baan geskuif word.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Geweld breek uit by Moses Madhiba Stadion – Gewoonte van brandsteek en afbreek ruk nou hand uit

Nee o genade! Nou ruk hierdie gewoonte van brandsteek en afbreek oor enige ding eenvoudig handuit!
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Zuma gevolg spandeer R1 miljoen om ondersteuners aan te ry na hof

Die afgedankte staatshoof wat nou tereg moet staan op talle ernstige klagtes, Jacob Zuma, is oënskynlik van plan om sy hofgeding so lank moontlik uit te rek.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Sokker ondersteuners vertrap mekaar weer by sokker met fopkaartjies

Suid-Afrika is nie net die bestemming van reënboog-fopnuus nie, maar ook fopkaartjies vir  sokkerwedstryde in Johannesburg. Saterdag het nog ‘n dodelike stormloop by die FNB-stadion tot gevolg gehad. Twee mense is doodgestrap en ‘n ander persoon is kritiek toe aanhangers ‘n hek tydens die Carling Black Label Cup wedstryd tussen die land se twee gunsteling […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!