Vrystaatse webwerwe sluk miljoene

Teenstrydige uitsprake, veranderende standpunte en ontkennings deur die Vrystaatse departemente van die premier en samewerkende regering en tradisionele sake (COGTA) wys dat daar ʼn slang in die gras is met die omstrede ooreenkoms tussen die provinsiale regering en die Letlaka-mediagroep wat die belastingbetaler R95 miljoen gekos het vir webwerwe, sê Wouter Wessels, VF Plus-lid in […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Polisieman slaap, ander een ‘doen’ hare – Ons SAPD is tops!

Twee video’s het aan die lig gekom ʼn dag nadat Fikile Mbalula, die minister van polisie, ʼn beroep op die publiek gedoen het om swak dienslewering en ongerymdhede by polisiestasies landwyd aan die groot klok te hang. In een van die video’s wat onder die minister se aandag gebring is ná sy #MyPoliceStation-veldtog van stapel […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Molefe se R30 miljoen word ondersoek deur Openbare Beskermer

Die Openbare Beskermer (OB) het bevestig dat ondersoek ingestel gaan word na die besluit van Eskom vroeër vanjaar om ʼn betaling van R30 miljoen aan Brian Molefe te doen. Minister Lynne Brown het later geweier om die betaling goed te keur. Die OB het in ʼn skrywe aan die VF Plus bevestig dat besluit is […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!