SASSA mag dalk ondersoek word

‘n Paneel van deskundiges, wat deur die hof aangestel is, het aanbeveel dat amptenare van Sassa ondersoek word om hul rol in die sosiale toelae krisis te bepaal en indien nodig hulle te vervolg. Die paneel het ‘n tweede verslag uitgebring en weer eens is dit ‘n kritiese verslag teen diegene betrokke. Toekenning van kontrakte […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Krugersdorp Wildtuin: trotse landmerk verwoes tot ‘ashoop-status

Na nog ‘n hewige brand in die Krugersdorp Wildtuin is die eens trotse landmerk van Krugersdorp verwoes tot ‘ashoop-status’, sê raadslid Amanda de Lange van die Vryheidsfront Plus. Saterdagoggend het ‘n brand binne die wildtuin ontstaan waarna die nooddienste ontbied is. Mense wat die brand gesien het, het dadelik nader gehardloop en begin om die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

VF Plus vra OB om Eskom se waarnemende hoof te ondersoek oor tenders wat sy stiefdogter glo bevoordeel het

Die VF Plus het die Openbare Beskermer (OB) gevra om beweringe in onlangse mediaberigte te ondersoek wat daarop dui dat die waarnemende hoof van Eskom, Matshela Koko, se stiefdogter direk verbind word met reuse tenders wat Eskom toegestaan het aan ʼn maatskappy waarvan sy aandeelhouer en direkteur is. Adv. Anton Alberts, die VF Plus se […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!