Moordenaar van Dr. Werner Emslie ontsnap uit Lephalale-polisiestasie – Hoe gebeur dit?

Die Limpopo-polisie het bevestig ʼn volskaalse soektog is van stapel gestuur na ʼn Zimbabwiër wat vroeër uit aanhouding by die Lephalale-polisiestasie ontsnap het. Die ontsnapte, Petros Moyo (27), is verhoorafwagtend in verband met die onlangse moord op dr. Werner Emslie (55) op sy plaas buite Lephalale (Ellisras). Lt.kol. Moatshe Ngoepe, provinsiale polisiewoordvoerder van Limpopo, het […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Staking by maksimumveiligheidsgevangenis buite Louis Trichardt lei tot ontsnapping

ʼn Grootskaalse soektog is van stapel gestuur na ses gevaarlike gevangenes wat Donderdagaand uit aanhouding by die Kutama Sinthumule-maksimumveiligheidsgevangenis buite Louis Trichardt in Limpopo ontsnap het. Brig. Mojapelo Motlafela, polisiewoordvoerder, het Vrydag aan Maroela Media gesê tronkbewaarders het glo vroeër begin staak en die gevangenes het munt geslaan uit die situasie. “Hulle het op ʼn […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Plaasmoordverdagte ontsnap uit polisiesel op Groblershoop

Bigboy Phiri (25), die man wat daarvan beskuldig word dat hy Hennie Oosthuizen in Desember verlede jaar op ʼn plaas in die Groblershoop-omgewing in die Noord-Kaap met ʼn mes doodgesteek het, het uit polisieaanhouding ontsnap. Kapt. Jacques September, woordvoerder van die polisie, het aan Maroela Media gesê Phiri en nog ʼn verhoorafwagtende verdagte het Donderdag […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Ontsnapte gevangene op plafon kom sy moses teë

Hy het so stil soos ’n muis op die plafon weggekruip, maar Roland Barnard is ná ’n gesamentlike poging deur die gemeenskap in die suide van Johannesburg in hegtenis geneem. Barnard was Dinsdag een van 20 gevangenes wat uit ’n polisievangwa in Johannesburg ontsnap het. Woensdagaand was hy terug agter tralies. “Ons het ’n wenk […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Dubble moordsaak in Mosselbaai word voortgesit sonder hoof verdagte

Hierdie saak is geklassifiseer as die “Prioriteitsgeval” vir die Mosselbaai-speurders toe hulle vir die eerste maal in Junie 2016 ondervra is. Die verklaring is uitgereik deur die speurders kort na hul  die vermoorde  paar se oorskotte by hul huis in die dorpie Groot Brak Rivier ontdek het waar hulle al vir meer as 20 jaar […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Vermeende plaasaanvallers ontsnap Uit Sannieshof polisieselle – slagoffer leef nou in vrees

Drie vermeende plaasaanvallers wat glo betrokke was by die moord op B.C. Greyling en die verkragting van Blackie van den Berg, het Dinsdagoggend uit die polisieselle in Sannieshof ontsnap. Hulle het na wat betroubaar verneem word ’n saag gebruik om tralies in die tronksel oop te kry toe hulle net ná 06:00 ontsnap het. Van […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!