Twee tronkbewaarders vasgetrek vir hul aandeel in Sun City ontsnapping

Twee tronkbewaarders is Donderdag in hegtenis geneem in verband met die ontsnapping van 16 gevangenes verlede week uit die sogenaamde Sun City-gevangenis in Johannesburg.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Drie terdoodveroordeelde moordenaars is voëlvry na onlangse ontsnapping

Drie gevangenis het ontsnap voordat hul vervoer kon word vanaf die Johannesburgse hooggeregshof na die Korrektiewe Dienste fasiliteit waar hul aangehou sou word.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Moordenaar van Dr. Werner Emslie ontsnap uit Lephalale-polisiestasie – Hoe gebeur dit?

Die Limpopo-polisie het bevestig ʼn volskaalse soektog is van stapel gestuur na ʼn Zimbabwiër wat vroeër uit aanhouding by die Lephalale-polisiestasie ontsnap het. Die ontsnapte, Petros Moyo (27), is verhoorafwagtend in verband met die onlangse moord op dr. Werner Emslie (55) op sy plaas buite Lephalale (Ellisras). Lt.kol. Moatshe Ngoepe, provinsiale polisiewoordvoerder van Limpopo, het […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!