Polisieman, twee ander vas ná ontvoering en roof in Noordwes

Drie verdagtes is Donderdagoggend in Wolmaransstad in Noordwes in hegtenis geneem nadat hulle glo hulself as polisiebeamptes voorgedoen en by voorvalle van ontvoering en roof betrokke was. Lt.kol. Dimakatso Mooi, woordvoerder van die polisie, het gesê die inhegtenisnemings volg nadat die verdagtes, onderskeidelik 36, 38 en 51 jaar oud, glo ʼn direkteur van die Phokwane-munisipaliteit […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Ses mans wat terregstaan onder meer moord en ontvoering se saak sloer al sewe jaar – Doodskis saak binne enkele maande afgehandel!

Die aansoek van ses mans, wat teregstaan op onder meer die moord en ontvoering van ’n man van St. Albans, dat die saak teen hulle gestaak word, is Woensdag in die Port Elizabethse hooggeregshof geweier. Die saak sloer al sewe jaar. Die verhoor van Khangelani Matebe, Luyanda Nkolose, Mzuvukile Foli, Fuzile Kosana, Athenkosi Mtshayisa en […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Gesin van Wolmaransstad in Noordwes aangeval na sonsondergebed by die plaaslike moskee, man (70) koelbloedig vermoor

Vyf mense is Sondag in hegtenis geneem in verband met die koelbloedige moord van ʼn 70-jarige man van Wolmaransstad in Noordwes. Brig. Sabata Mokgwabone, woordvoerder van die polisie, sê die man was glo verlede Sondag op pad huis toe ná sonsondergebed by die plaaslike moskee toe hy deur die verdagtes agtervolg is. Mokgwabone sê die verdagtes […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!