Universiteit van die Vrystaat ‘is voorbereid op ontwrigting’ – akademiese aktiwiteite word veruil vir misdaad

Die Universiteit van die Vrystaat (UV) is gereed sou betogings weer op sy kampusse opvlam. Lacea Loader, direkteur: kommunikasie en handelsmerkbestuur aan die UV, het Donderdag gesê die UV het gebeurlikheidsplanne en veiligheidsmaatreëls reg sou ontwrigting weer voorkom. Klasse op die UV se Qwaqwa-kampus is Woensdag gestaak nadat ’n groep studente die hoofingang na die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die eerste groot maatskappy onttrek van SA, wie is die volgende een ??

Na die skoknuus dat General Motors sy bedrywighede na 90 jaar in Suid-Afrika gaan staak, word daar gegis watter sakereus die volgende gaan wees wat Suid-Afrika se rommelekonomie gaan verlaat. Alhoewel GM nie self direk redes vir sy onttrekking gegee het nie, word algemeen aanvaar dat dit is omdat die land se ekonomie reeds afgegradeer […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!