Bejaarde Gamtoos inwoner word nog ‘n statistiek van misdaad in SA na geweldadige huisroof

’n Bloedspoor van haar huis na die teerpad het Donderdagmiddag verklap hoe ’n vrou helderoordag deur vier mans aangeval en beroof is. Dié spoor is deur Wilna van Rooyen (66) gelaat nadat sy omstreeks 09:30 uit haar huis in Gamtoos, naby Jeffreysbaai, weggekom en om hulp gevra het. Van Rooyen is deur vier mans oorval […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Inbreker kom sy moses tee na huiseienaar hom dood skiet met windbuks

’n Moordklag is aanhangig gemaak teen ’n huiseienaar wat ’n inbreker met ’n windbuks in Standerton, Mpumalanga, doodgeskiet het. Jan Wentworth is volgens sy vrou, Maireen, omstreeks 08:07 deur die inbreker in hul huis oorval. “My man is nog baie geskok en die dokter het hom iets gegee om te slaap omdat sy bloeddruk so […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Bejaarde inwoner van Brenthurst word deur huisrowers aangerand: Sit op haar en dreig met mes

‘n Besoek aan die hospitaal het bevestig dat die bejaarde se stuitjie gebreek is en een van haar ribbebene gekraak is. ‘n 81-Jarige inwoner van Brenthurst is Vrydagmiddag ernstig beseer toe sy deur twee rowers in haar huis oorval is. Sy is met ‘n mes teen haar keel gedreig en een van die rowers het […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Barbare vermoor bejaarde man van Florida-Noord met das tydens huisrooftog

’n Bejaarde man is dood nadat hy Donderdagoggend deur rowers in sy slaapkamer met ’n das verwurg is. Gert Rheeder (76) se kleindogter, Rynette (22), het op sy lyk in hul huis in Florida-Noord, in die weste van Johannesburg, afgekom nadat sy en haar ouers, Henk en Nelia, teruggekeer het van die winkels. Rheeder was […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!