Burgemeester se lyfwag wil rower fnuik, skiet sesjarige kleuter

Die lyfwag van ’n Oos-Kaapse burgemeester is in hegtenis geneem nadat hy glo sy wapen op ’n rower gerig het, maar ’n sesjarige kind raakgeskiet het. Die man (31) is een van die lyfwagte wat vir Thobeka Bikitsha, Mnquma-munisipaliteit se burgemeester, werk. Die skietvoorval het volgens die polisie Saterdagaand omstreeks 20:30 by Resevoir Hills se […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Protest optogte het net geen einde: Wagte wat werk verloor, beplan besetting in Oos-Kaap

Uitgekontrakteerde veiligheidsbeamptes wat hul werk kwyt is, beplan om Maandag 07:30 die kantore van die departement van paaie en openbare werke in Bhisho in die Oos-Kaap te beset. Dié werkers eis hul werk terug en dat uitkontraktering in die provinsie beëindig word. 54 veiligheidsbeamptes, van wie sommige al meer as ses jaar in dié poste […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Boer van Oos-Kaap vir dood agtergelaat na plaasaanval

Op dieselfde dag waarop sowat 1 500 optoggangers na die Uniegebou in Pretoria opgeruk het uit protes teen plaasmoorde, is ʼn man in ʼn kritieke toestand in die hospitaal opgeneem ná ʼn aanval op ʼn plaas in die Oos-Kaap. Ian Cameron, hoof van gemeenskapsveiligheid by AfriForum, het gesê Riaan Scheepers is omstreeks 09:00 na ʼn […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Sangoma op parool skuldig aan nóg verkragtings

‘n Sangoma van Port Elizabeth, wat nog op parool was vir ’n vorige veroordeling van verkragting, is Dinsdag in die handelshof aan die verkragting van twee susters skuldig bevind. Bongani Qeqe (47), ’n pa van twee minderjarige kinders, is ook skuldig bevind op twee aanklagte van aanranding met die doel om ernstig te beseer. Die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Drie gevaarlike verhoorafwagtendes ontsnap uit selle in Oos-Kaap

Die polisie in Elliotdale in die Oos-Kaap het ’n waarskuwing uitgereik dat hulle op soek is na drie verhoorafwagtendes wat Saterdag uit polisieaanhouding ontsnap het. Kapt. Dineo Koena sê die mans, Bonginkosi Ndevu (24), Akhona Paji (25) en Mziwonke Coli (32), het omstreeks 18:00 ontsnap terwyl beamptes hul roetine-inspeksies gedoen het. “Daar word beweer die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Opvolg: Brande wat in Oos-Kaap woed alreeds R6 m. se skade aangerig

Die veldbrande wat reeds vier dae lank in die Oos-Kaap woed, het tot dusver meer as R6 miljoen se skade aangerig. Die wegholveldbrande het Sondag in die Lady Grey-gebied ontstaan en suid van die Witteberg na Barkly-Oos versprei. Luidens ’n verklaring van die Joe Gqabi-rampbestuur is meer as 40 000 ha afgebrand wat tot R6,4 […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Man van Oos-Kaap vermoor vrou, eet van haar vleis terwyl polisie op hom toeslaan

ʼn 23-jarige man van Mount Frere in die Oos-Kaap is gister in hegtenis geneem nadat hy na bewering ʼn jong vrou “met geweld” ontvoer, haar “grusaam” vermoor en toe glo dele van haar liggaam geëet het. Kapt. Edith Mjoko, provinsiale polisiewoordvoerder, sê die jong vrou se ma, wat glo vanuit haar huis gesien het hoe […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Oos-Kaapse boer vermoor- plaaswerkers vind liggaam

ʼn 47-jarige boer van Oos-Londen in die Oos-Kaap is Saterdagoggend vroeg op sy plaas doodgeskiet. Konst. Akhona Wapi, woordvoerder van die polisie, sê die boer se liggaam is glo deur plaaswerkers gevind toe hulle Saterdagoggend vroeg vir werk opgedaag het. “Een van die plaaswerkers het aan die polisie vertel dat hy die oggend ʼn man […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Vermoorde ANC speaker het doodsdreigemente ontvang voor dood

Haar kantoor het enkele weke gelede ’n doodsdreigement ontvang. Thozama Njobe, speaker van die Raymond Mhlaba-munisipaliteit in die Oos-Kaap, is Maandag omstreeks 22:40 op kort afstand geskiet toe sy van ’n byeenkoms in Fort Beaufort teruggekeer het. Sy is in die bolyf gewond en is met haar aankoms by die hospitaal dood verklaar, sê kol. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Grondbesetting ruk Oos-Kaapse boere – dit is ‘n realiteit en nagmerrie!

Grondbesetting, talle Suid-Afrikaanse boere se grootste nagmerrie, het vir die Featherstones van Queenstown ‘n realiteit geword toe ‘n groep mense ‘n deel van hulle grond opgeëis het. ’n Dispuut oor grond wat al meer as 40 jaar voortsleep en frustrasie met die Regering se trae vordering met grondhervorming en bemagtiging het tot ’n grondbesetting buite […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!