SA Express-vliegtuig wat se se enjin gaan staan in vlug, saai paniek onder passasiers

Kort nadat ’n SA Express-vliegtuig Vrydagoggend uit Oos-Londen na Johannesburg opgestyg het, “het ons ’n verskriklike slag gehoor,” sê Christiaan Markram, ’n passasier.

“Die vlieënier het toe ’n aankondiging gemaak en gesê dat die linkerkantste enjin gaan staan het en dat ’n noodlanding gedoen moet word.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Buffolo City beampte geskors oor Nelson Mandela begrafnis skandaal

Vincent Pillay, die hoof finansiële beampte van die groter munisipaliteit van Oos-Londen, is geskors oor die Nelson Mandela begrafnis skandaal.

Die Openbare Beskermer het in Desember 2017 Pillay uitgewys in die R6 miljoen skandaal.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Regering self verward oor radikale ekonomiese transformasie beleid

Dit blyk dat die ANC-regime self nie eens weet wat hy werklik bedoel met radikale ekonomiese transformasie nie. Dit het duidelik geword uit opmerkings wat die minister van finansies, Malusi Gigaba, in Oos-Londen gemaak het by ‘n byeenkoms van Progressive Youth in Business. Hy sê dit is noodsaaklik dat daar ‘n gemeenskaplike begrip op nasionale […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Oos-Kaapse boer vermoor- plaaswerkers vind liggaam

ʼn 47-jarige boer van Oos-Londen in die Oos-Kaap is Saterdagoggend vroeg op sy plaas doodgeskiet. Konst. Akhona Wapi, woordvoerder van die polisie, sê die boer se liggaam is glo deur plaaswerkers gevind toe hulle Saterdagoggend vroeg vir werk opgedaag het. “Een van die plaaswerkers het aan die polisie vertel dat hy die oggend ʼn man […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Sies jou vark! Verpleër in tehuis vir bejaardes rand 84 jarige oumatjie aan omrede ander dit glo ook doen

Voormalige Lily Kirchmann personeellid Tshibangu Kolonji het Dinsdag aan die  streekshof in Oos Londen gesê hy het Hope Shepherd aangerand omdat ander verpleegpersoneel in die luukse ouetehuis dit ook gedoen het.   Die 21-jarige staan tereg op aanklagte van oortreding van die Wet op Ouer Persone van 2006 en aanranding met die doel om ernstig […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!