Staatspensioenfonds R12,5 miljard armer na Steinhoff aandele daal

Die regeringspensioenfonds (PSA) het ongeveer R12,5 miljard verloor met die Steinhoff aandele se daling. Steinhoff se markwaarde op die Johannesburgse Effektebeurs (JEB) het met bykans R200 miljard geval. Die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) se direksie sal vinnig moet optree en hul aandeelhouerregte uitoefen om vas te stel presies wat by Steinhoff gebeur het om sodoende skadebeheer […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Min geloof geheg aan die minister van finansies se versekering oor veiligheid van pensioengeld

Daar word min geloof geheg aan die minister van finansies, Malusi Gigaba, se “versekering” dat die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) gedruk word om geld te gee om onder andere SAL te red van finale bankrotskap. SAL is reeds tegnies bankrot, en het miljarde nodig om te oorleef. As deel van sy oorlewingstrategie het hy reeds verskeie […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Aftreegeld van Staatsamptenare ‘nié in SAL belê’ – Sien is Glo!

Die pensioenfonds vir staatsamptenare (GEPF) ontken dat hy pensioengeld in die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) sal belê. Dié versekering kom te midde van kommer en wrewel onder werkende en afgetrede staatsamptenare oor berigte dat die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) moontlik gebruik kan word om die SAL te herkapitaliseer. Die OBK is die staatspensioenfonds se batebestuurder. Die fonds […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!