Staatskaping: Zuma kry pak in hof

Jacob Zuma het Woensdagoggend in die hooggeregshof in Pretoria opdrag gekry om uit sy eie sak te betaal vir sy poging verlede jaar om ’n interdik te bekom om te keer dat adv. Thuli Madonsela, die vorige openbare beskermer (OB), haar staatskapingsverslag uitreik. Regter Dunstan Mlambo, regterpresident van Gauteng, het ’n volbank regters se geskiedkundige […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

R 300 miljoen vermos op herdenkingsdienste van Nelson Mandela

Die Openbare Beskermer, Busiswe Mkhwebane, het by Jacob Zuma aanbeveel dat die Spesiale Ondersoek Eenheid ondersoek moet instel rondom R300 miljoen wat in die Oos-Kaap vermors is by herdenkingsdienste van Nelson Mandela, in lewe staatshoof en gevonniste terroris. Geld wat geoormerk was vir infrastruktuur en sosiale ontwikkeling, is gebruik om T-hemde te koop en ‘n […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Vrystaatse webwerwe sluk miljoene

Teenstrydige uitsprake, veranderende standpunte en ontkennings deur die Vrystaatse departemente van die premier en samewerkende regering en tradisionele sake (COGTA) wys dat daar ʼn slang in die gras is met die omstrede ooreenkoms tussen die provinsiale regering en die Letlaka-mediagroep wat die belastingbetaler R95 miljoen gekos het vir webwerwe, sê Wouter Wessels, VF Plus-lid in […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Molefe se R30 miljoen word ondersoek deur Openbare Beskermer

Die Openbare Beskermer (OB) het bevestig dat ondersoek ingestel gaan word na die besluit van Eskom vroeër vanjaar om ʼn betaling van R30 miljoen aan Brian Molefe te doen. Minister Lynne Brown het later geweier om die betaling goed te keur. Die OB het in ʼn skrywe aan die VF Plus bevestig dat besluit is […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Openbare Beskermer onderstreep haar onkundigheid deur hofaksie teen haar bevindings en aanbevelings oor Absa teen te staan

Die Openbare Beskermer (OB), adv. Busisiwe Mkhwebane se besluit om die hofaksie teen te staan wat die Reserwebank en Malusi Gigaba, minister van finansies, ingestel het teen haar bevindings en aanbevelings oor Absa, is irrasioneel en onderstreep haar onkundigheid en onbevoegdheid, sê adv. Anton Alberts, voorsitter van die VF Plus. Adv. Alberts sê dit is […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Openbare Beskermer Reis Maande Lank, Doen Net 7 Verslae – Als goed in die land dan?

In die eerste ses maande sedert haar aanstelling het adv. Busisiwe Mkhwebane, openbare beskermer (OB), al die hele land deurkruis op die belastingbetaler se koste, maar net sewe ondersoekverslae bekendgemaak. Dié verslae het almal betrekking op klagte wat reeds in haar voorganger se termyn ingedien is. Daarenteen het adv. Thuli Madonsela, Mkhwebane se voorganger, in […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

VF Plus vra OB om Eskom se waarnemende hoof te ondersoek oor tenders wat sy stiefdogter glo bevoordeel het

Die VF Plus het die Openbare Beskermer (OB) gevra om beweringe in onlangse mediaberigte te ondersoek wat daarop dui dat die waarnemende hoof van Eskom, Matshela Koko, se stiefdogter direk verbind word met reuse tenders wat Eskom toegestaan het aan ʼn maatskappy waarvan sy aandeelhouer en direkteur is. Adv. Anton Alberts, die VF Plus se […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!