Ogod het nog 14 skole in sy visier oor hul godsdienspraktyke

Nog 14 openbare skole ontvang Maandag aanmanings van die Organisasie vir Godsdienste-Onderrig en Demokrasie (Ogod) omdat die skoolhoofde hulle glo aan ongrondwetlike godsdienspraktyke skuldig maak. Een van dié hoofde is Schalk Malherbe van die Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein. ’n Facebookfoto van Malherbe is in die aanmaningsbrief ingesluit. Op die foto het hy sy skool […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!