Nog ‘n belaglike bonus aan SABC bestuurder

Die SABC het onlangs ‘n staking van personeellede oor salarisverhogings beleef en uiteindelik afgeweer, omdat werkenemers ‘n tien persent verhoging eis, en die SABC sê dat hy nie in staat is vir enige salarisverhoging nie. Onlangse syfers aan die parlement het ook onthul dat die SAUK tegnies bankrot is, en waarskynlik net deur belastingbetalersgeld staande […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

ANC-beheerde Openbare uitsaaier verdraai feite: Coligny saak

Twee mans wat beskuldig word op die moord van ‘n tiener nadat dié van ‘n bakkie in Coligny afgespring of afgeval het, verskyn weer vandag in die hof. Verskeie lesers het egter hulle absolute misnoeë teenoor Die Vryburger uitgespreek oor die wyse waarop die Afrikaanse sender van die ANC-beheerde openbare uitsaaier, RSG, die nuus hieroor […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Openbare uitsaaier SABC alweer sonder uitvoerende hoof

Skaars in die pos en klaar weer geskors. Dit is die lot van die waarnemende uitvoerende hoof van die SABC, James Aguma. Die waarnemende waarnemende hoof sal nou wees Tseliso Ralitabo, groephoof vir media, tegnologie en infrastruktuur. Skynbaar is die hoofklagte teen hom dat hy nie hard genoeg was teen sy voorganger, die omstrede Hlaudi […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!