Gupta maatskappye in moeilikheid, in totaal is daar 8

Daar is aangekondig dat twee bedryfsreddingspraktisyns aangestel is om agt Gupta-beheerde maatskappye te “probeer red”.

Die persone sal moet toesien om skuld in te samel en om bates te vervreem of te verkoop.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Optimum Coal bedryfshoof hardhandig by die vergadersaal uitgegooi – Delmas vergadering einding in chaos

‘n Vergadering tussen lede van die Delmas-gemeenskap en die bestuur van die Gupta-beheerde steenkoolmyn Brakfontein buite die dorp, het Dinsdagmiddag in chaos geëindig toe George van der Merwe, bedryfshoof van Optimum Coal, hardhandig by die vergadersaal uitgegooi is. Dit het gekom nadat Khaya Sekone, woordvoerder van die Victor Khanye- plaaslike owerheid, druk op Van der […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!