Ramaphosa en die “ou vlag” – “mense hunker na die ou dae van apartheid”

Die aspirerende staatshoof, Cyril Ramaphosa, het sy misnoeë te kenne gegee oor die ou landsvlag wat tydens Maandag se optogte vertoon is. Hy sê die mense hunker na die ou dae van apartheid, en hy sou grag wil sien dat mense wat daardie vlag vertoon, vervolg moet word. “Daardie vlag mag nooit weer wapper nie”, […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Umkhonto weSizwe Militêre Veterane en Johannesburg burgemeester in konfrontasie

Die Johannesburgse burgermeester, Herman Mashaba, het die ANC se Umkhonto weSizwe Militêre Veterane (MKMVA) aangevat oor hul beplande optog na sy kantoor. Volgens hom is dit ‘n komplot om senior partylede van die ANC te beskerm wat die staatskoffers leeg gesteel het. Carl Niehaus, wat ‘n komiteelid is van MKMVA, het in ‘n verklaring gesê […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Sekuriteitswagte in Pretoria eis salarisse van meer as R10 000

Meer as 300 honderd sekuriteitswagte het ‘n vreedsame optog op Kerkplein gehou waarna hul eise oorhandig het aan die Tshwane Raad. Hulle eis ‘n maandelikse salaris van R10 000 en permanente aanstellings. Dit volg op bewerings dat die stadsraad meer as drieduisend wagte gaan afbetaal en hul vervang met Tshwane Metro Polisie rekrute. Volgens die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Video: Paul Kruger Standbeeld Brand! Redelikheid sal in Volksmoord Eindig! Word Onredelik Nou!

Asof dit ‘n verskil gaan maak, gaan Dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus, dié party se verteenwoordigers in Pretoria “vandag nog vra” om ’n beroep op die plaaslike owerheid te doen om die EFF te laat pa staan vir die skade wat tydens Woensdag se betogings in Pretoria aangerig is. “Die eenvoudige waarheid […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!