29 vas ná konflik tussen Uber-bestuurders en taxibestuurders naby OR Tambo Internasionale Lughawe

Altesaam 29 verdagtes is in hegtenis geneem nadat taxibestuurders Vrydagoggend paaie naby die OR Tambo Internasionale Lughawe versper het. Kobeli Mokheseng, woordvoerder van die Ekurhuleni Metropolisie (EMPD), het aan die media gesê die 29 verdagtes is in samewerking met die SAPD in hegtenis geneem op aanklagte van openbare geweld en obstruksie van verkeer. Hulle is na […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Vliegtuig by OR Tambo Internationaale Lughawe voorgekeer om man in hegtenis te neem

ʼn Vliegtuig wat Woensdag op pad was om by die OR Tambo Internasionale Lughawe op te styg, moes op die nippertjie omdraai en na sy parkeerplek terugkeer sodat ʼn man wat aan boord was in hegtenis geneem kon word. Brig. Vishnu Naidoo, woordvoerder van die polisie, het gesê twee speurders van die SAPD het lugvaartveiligheidspersoneel […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!