MK-veterane brand verkeerdelik die ou Nederlandse vlag in plaas van die ou SA vlag, in protes oor die onlangse Swart Maandag-veldtog

Umkhonto we Sizwe Militêre “Veterane” wat spog met ’n baie jeugdige voorkoms het die afgelope naweek ’n  ou Nederlandse vlag verbrand in plaas van die apartheidsvlag. Die voorval het hom afgespeel  by die Marrianhill-tolplaza in Durban.  Protesteerders  hul  tydens die aangeleentheid hul weersin uitgespreek en gedemonstreer oor die onlangse Swartmaandag veldtog wat geloods was teen […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!