Zuma: Strenger optrede teen rassisme nodig

Strenger maatreëls is volgens pres. Jacob Zuma nodig teen rassisme. Hy het dié opmerking Donderdag gemaak kort nadat hy sy besorgdheid uitgespreek het oor die gebruik van simbole van rassisme, insluitende die ou Suid-Afrikaanse vlag tydens die onlangse Swart Maandag-optogte teen plaasmoorde. Dié optrede beteken dat sommige landsburgers na die verlede hunker, het hy in […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Swart Maandag-veldtog is gekaap deur fopnuus

Marie-Louise Antoni skryf oor die gewetenlose metodes wat deur Suid-Afrika se ras-ultragroep gebruik is om die land se rassediskoers te verdraai. Ná die brutale moord op ʼn Wes-Kaapse boer, Joubert Conradie van Klapmuts, het ʼn hartroerende videoboodskap van sy vriend Chris Loubser soos ʼn veldbrand op sosiale media versprei. Loubser, duidelik ontsteld, het op die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Ou Suid Afrikaanse vlag in kroeg maak manne warm onder die kraag – los ons SA se Geskiedenis uit!

“Ek kan nie glo ons bel die polisie vir beskerming en toe arresteer hulle óns nie.” Só sê Richard Julies (29) ’n prokureur van Kaapstad, Sondag. Hy en vier vriende het in ’n kroeg in Seepunt, Brian’s Pub, gekla omdat die ou Suid-Afrikaanse vlag prominent teen ’n muur vertoon is. Julies sê hulle het Vrydagaand […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!