Seun helder oordag aangeval in speelpark en 33 keer met skerp voorwerp gesteek

‘n Twaalfjarige seun is Dinsdag 33 keer met ‘n skerp voorwerp gesteek toe hy helder oordag tussen 11.30 en 12:00 deur ‘n volwasse man in ’n speelpark in Paarlstraat, Goodwood, aangeval is. Genevieve Whitaker sê haar seun Ronan en vier vriende was besig om sokker te speel “soos wat hulle elke dag doen” in die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!