Toetssentrum in Limpopo sluit agv korrupsie-bedrywighede

Ses persone, insluitend drie rybewys-eksaminatore, is in hegtenis geneem op aanklag van korrupsie en ʼn toetssentrum is Dinsdag in Limpopo gesluit. Simon Zwane, woordvoerder van die Padverkeersbestuurskorporasie (RTMC), het gesê die ses persone is in hegtenis geneem ná ʼn 18 maande lange ondersoek deur die nasionale teenkorrupsie-eenheid en die direktoraat vir prioriteitsmisdaadondersoeke (die Valke) in […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Boetebessie swaar gestraf oor R100 omkoopgeld – Dit is reg so, kry vir julle!

ʼn 41-jarige beampte van die Johannesburgse metropolisie is swaar gestraf nadat sy R100 omkoopgeld aanvaar het. Die beampte, Nkgoape Lydia Matsapola, is Donderdag in die Roodepoort-landdroshof tot drie jaar tronkstraf gevonnis of beveel om ʼn boete van R5 000 te betaal nadat sy skuldig bevind is aan bedrog. Sy is ook ʼn vyf jaar opgeskorte […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!