Polisie in Noord-Kaap mag uiteindelik weer in Afrikaans werk

Die polisie in die Noord-Kaap het Donderdag ná ’n vergadering met belanghebbendes glo die omstrede taalbeleid, waarvolgens alle verklarings in dié provinsie van die publiek voortaan in Engels afgelê word, onttrek. Luidens ’n interne skrywe deur die polisie in die Noord-Kaap het Solidariteit, die Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad (Pansat) en bestuurslede van die polisie in die provinsie […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!