Lesufi dryf eie agenda teen Afrikaans kamstig om “apartheidspraktyke” uit te wis

Die minister van basiese onderwys se antwoorde op parlementêre vrae het opnuut onderstreep dat Gauteng se LUR vir onderwys, Panyaza Lesufi, ʼn agenda van sy eie dryf wat gemik is teen Afrikaanse skole in dié provinsie. So sê adv. Anton Alberts, voorsitter van die VF Plus. Alberts sê die minister, Angie Motshekga, het ook bevestig […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Onderwys disfunksioneel – Talle onderwysposte vakant

Teen die einde van September vanjaar was daar altesame 580 vakante onderwysposte by skole in die PWV-gebied, almal daarvan op bestuursvlak wat ʼn sterk aanduiding is hoe disfunksioneel onderwys in dié provinsie tans is. Dit is die kommentaar van adv. Anton Alberts, voorsitter van die VF Plus. In antwoord op ʼn geskrewe parlementêre vraag van […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Lesufi besig met ‘n heksejag – teister Afrikaanse skole in Gauteng provinsie

Die VF Plus in Gauteng sê die LUR vir onderwys in Gauteng, Panyaza Lesufi, moet ophou om Afrikaanse skole in die provinsie met swepe te slaan. Dit volg op die jongste voorval waar die LUR die Laerskool Danie Malan in Pretoria-Noord aanvat in die media en op sosiale media oor die skool se taalbeleid. Skynbaar […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!