ANC kap na DA oor sy planne om parlement te ontbind

Die ANC het Woensdagaand in ʼn verklaring gesê die DA se planne om ʼn mosie ter tafel te lê wat vra dat die parlement ontbind word en vroeë verkiesings gehou word, wys dat dié party nié die demokrasie of die verkose regeringsparty respekteer nie. Maroela Media het vroeër berig dat Mmusi Maimane, DA-leier, dié mosie […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!