Gigaba se begrotingstoespraak laat tuimel die Rand tot op sy laagste vlak in tien maande

Net nadat Malusi Gigaba sy tussentydse begrotingsrede in die parlement gelewer het, het die rand met 2 persent getuimel en sy laagste vlak in tien maande bereik. Dit was die markte se stil maar verdoemende reaksie op Gigaba se rede. Hy het min goeie reaksie gekry oor sy toespraak. Inteendeel, is hy daarvan beskuldig dat […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Regering versoek dat verbruikers Nersa betaal vir persoonlike kragopwekkers en sonpanele

Wanneer die gewysigde Elektrisiteit Reguleringswet (ERA) in werking tree, sal dit die gebruik van kleinskaalse kragopwekkers reguleer deur ‘n aansoek by die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) te registreer. Dit is volgens Lizel Oberholzer en Jarrett Whitehead, prokureurs van Norton Rose Fulbright, hulle noem dat die regulering sal waarskynlik verreikende effekte hê aangesien private gebruik […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Geskiedkundige politieke tweestryd – sal Zuma mosie van wantroue oorleef?

Die tafel is gedek vir ’n geskiedkundige politieke tweestryd wanneer opposisiepartye Dinsdag in die parlement vir die agtste keer sal probeer om van pres. Jacob Zuma as staatshoof ontslae te raak. Die verskil met dié nuutste mosie van wantroue in Zuma is dat die 400 LP’s vir die eerste keer in die geheim oor sy […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

‘Krisisse kan vermy word as parlement sy werk doen’ – verklaar Johan Steenhuisen DA-Hoofsweep

Enigiemand wat dink dat die parlement sy oorsigwerk doen, “leef op ’n ander planeet”. Dit omdat byna alle krisisse van die afgelope jare, soos Nkandla, die SABC en Sassa almal vermy kon gewees het as die parlement sy werk in die eerste plek behoorlik gedoen het. John Steenhuisen, DA-hoofsweep, het Donderdagaand so gesê toe hy […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Moontlikheid van staking by parlement oor salarisverhogings

Parlementêre personeel kan moontlik staak indien daar nie aan hul eis vir ‘n salarisverhoging gehoor gegee word nie. Personeel het Maandagmiddag by die parlement gesing en gedans, minute voor speaker Baleke Mbete, Lechesa Tsenoli, haar adjunk, en Gengezi Mgidlana, sekretaris van die parlement, joernaliste toegespreek het oor die nasionale wetgewer se begroting van R2,2 miljard […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

KAN ‘N WANTROUEMOSIE IN ZUMA HIERDIE KEER SLAAG?

Eerskomende Vrydag trek almal landwyd swart aan en hou optogte teen Zuma. Die DA se Mmusi Maimane hou koorsagtig vergadering met opposisiepartye om steun te werf vir ‘n wantrouemosie in Zuma en om te probeer om hom in ‘n staat van beskuldiging te stel. Wat beteken dit? Daar is drie moontlikhede: 1) ‘n Mosie van […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Zuma lewer rede net vir ANC

Die sogenaamde staatsrede van ANC-leier Jacob Zuma, was inderwaarheid meer ‘n ANC-rede nadat die meeste politieke partye die parlement verlaat het en feitlik net die ANC agtergebly het om applous te gee vir hulle leier. Die parlement is weer eens erg ontwrig, in wat as ‘n “chaotiese laagtepunt” beskryf is deur VF+ se leier, dr. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

1,850 apartheidswette wat hersien gaan word, is gebruik as verskoning vir slegte dienslewering

Die parlement se regsadviseurs gaan 1 850 wette hersien met die doel om die meeste daarvan te herroep wat nie in lyn is met die grondwet nie. Meer as 2 000 wette is reeds deur die ANC regering herroep sedert 1994 en die segsman van die ANC meld dat dit die wettiese landskap sal hervorm […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!