Myeni skielik siek – dalk Enterprise produkte ingeneem?

Dudu Myeni se nie-opwagting voor die parlementêre komitee word nou afgemaak as sou sy siek wees. Volgens Myeni laat haar toestand haar nie toe om te vlieg nie.

Haar verskyning het te doen met haar optrede by Eskom, maar wanneer sy tot verantwoording geroep sal word oor SAL is onbekend.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Anoj Singh, voormalige hoof finansiële beampte van ESKOM, weier om te sing

Volgens berigte het Singh by die koor aangesluit wat sê: dit was nie ek nie, ek het nie geweet nie. Hy skaar hom dus by persone soos Lynne Brown, Qoedani Mahlangu en selfs seker Jacob Zuma wat die skuld op rade plaas in plaas daarvan om te erken dat hulle deel is van die verrottingsproses. […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Almal in die ANC lieg en dan is Persoon “G” ook deel van die spys, wie is die Persoon “G” ?

Eskom se raad se woordvoerder, Khulani Qoma, noem minister Lynne Brown openlik ‘n leuenaar en iemand wat onbevoeg is om haar werk te verrig. Tydens sy verskyning voor die parlementêre komitee het Qoma getuig dat Brown “omring” was van individue wat gekaap was terwyl sy probeer voorgee het dat sy self nie gemanipuleer word nie. […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!